Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/02/2010

Nuwejaarsvoorneme na 'n (te) lekker vakansie.....









2 comments:

Henrietta said...

Ai tog, hoekom voel ek so skuldig as ek na die prentjies kyk..... ;)))?

Mag julle almal in 2010 só geseën word, dat julle by terugskouing oor 'n jaar verbaas sal wees oor hoe goed dit gegaan het ....

Spreuke 10:22 sê dit so mooi: “Die seën van die HERE—dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie”.

Gideon said...

Nouja blogmaats, hier is ek ook weer terug van 'n kort verloffie. Dankie, Liza, dat jy altyd hierdie plekkie so opvrolik met jou humor en prentjies (waarvan jy blykbaar 'n menigte het!).

Mag die Here se seën reg deur die komende jaar vir julle oorvloedig wees.

Groetnis.

Gideon.