Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/14/2010

Na wie roep 'n mens om hulp?

Dit moet allerverskrikliks wees as dit wat jy as vas en seker beskou het, soos in Haiti, onder jou verkrummel. Ek kan my nie eers naastenby indink in hoe dit tans daar gaan nie. (Lees verder)

2 comments:

Henrietta said...

Wat ek wel weet is dat ek in moeilike tye baie troos gevind het in die Bybel, veral in Psalms , soos Ps 121 : "Ek slaan my oë op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het..."

Dis interessant om te weet dat Haiti in 1791 toegwy is aan satan en dat die "christene" 'n erg-vermengde godsdiens het. Die oproep van geeste en "voodoo" (waar vloeke oor mense uitgespreek word) word nog wyd gepraktiseer , ook deur christene (inligting uit Operation World).

Ons moet vir die mense van Haiti bid, in meer as een opsig....

Henrietta said...

Evangelis Pat Robertson is in die moeilik omdat hy gesê het Haiti is vervloek weens hul "ooreenkoms" met die duiwel...

Laat ons ernstig bid dat in hul uur van nood, die mense van Haiti na GOD sal draai ...

(Lees hier oor Pat Robertson se opmerkings: http://www.google.com/hostednews/afp/article/ALeqM5i-cje4nq_47RoAKHYlcJRkRXgQvg)