Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/21/2010

"Evolusie is 'n vrot appel.... "

Het onlangs 'n skitterende gesegde gehoor: "Evolusie is 'n vrot appel in die kis van 'n gelowige se denke"!

3 comments:

Henrietta said...

Die aanslag van evolusionisme is baie subtiel, dog doelgerig. Een van die mees suksesvolle metodes, is om Bybel-gelowiges as “dom” af te maak – enige mens wil tog eerder as “slim” beskou word!

Henrietta said...

'n Ander metode wat gevolg word , is om die spot te dryf met gelowiges en dit waaraan hulle glo . Dit kan openlike spot wees soos spotprente of meer bedek, soos deur grappies of lagwekkende opmerkings.

Henrietta said...

Nog 'n strategie is om gelowiges te beledig en te probeer verneder. Dit vat iemand van karakter om sulke aanslae te weerstaan en nie 'n mens se humeur te verloor nie....