Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/08/2010

Bafana Kaofela!


Die enigste kans wat Bafana Bafana en  Brave Warriors (vanni woestyn) het om hond haaraf te maak!!


Geniet julle naweek...

1 comment:

Henrietta said...

Hehehe! een van die beste "grappies" wat ek in 'n laaaaang tyd gesien het, Liza!