Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/19/2010

"Amnestie"

Amnestie, oftewel begenadiging, van Eugene de Kock is baie in die nuus hier in SA om verskillende redes, maar seker veral omdat dit in verband gebring word met Zuma se (vermeende) beoogde amnesitie aan Shabir Shaik. “Begenadiging” is nie vreemd aan die Bybel nie (dink aan die bakker en die skinker in die Josef-verhaal), en ook aan ons as Christene, wat “amnestie” kry omdat Jesus Christus in ons plek gesterf het.
Die verhaal van Barabas wat “begenadig” is in die plek van Jesus laat my nogal dink aan wat nou in die bogenoemde geval beoog word....

No comments: