Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/18/2009

Laat verjaardagwense




Baie geluk Yf, ek is nou wel 2 dae te laat maar mag dit 'n wonderlike nuwe lewensjaar vir jou wees. Gods rykste seën word jou toegebid en mag jou innigste wense die jaar wat voorlê bewaar word en die wat ongewensd insluip - jou verryk.

2 comments:

Henrietta said...

Ja baie geluk, Yf. Sommer 'n vakansiedag ook, reken, né ;)))

Mag die wonderlike seëninge van die Here oor jou kom hierdie lewensjaar en jou verryk (Deut 28:2).

Yf said...

Ag, dankie julle vir die mooi gedagtes en woorde. Vrede vir julle en mag dit 'n vredevolle & vrugtevolle christusfees wees vir 'n ieder & 'n elk!