Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/09/2009

Diversiteit bring verdeeldheid?

Yaakov Neeman pleit vir die terugbring van die Tora in Israelse howe – en beland in ‘n politieke storm (lees hier :
http://mail.live.com/default.aspx?wa=wsignin1.0 en ook hier: http://mail.live.com/default.aspx?wa=wsignin1.0 ) en lees verder...

1 comment:

Henrietta said...

Ek wou die opskrif skryf as: "Die vloek van demokrasie" - toe bedink ek my .... in elk geval : Dit lyk vir my weer soos ‘n geval van : “In trying to please everybody, in the end you please nobody”, iets wat ons hier in SA goed ken.