Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/15/2009

WEER Christelike godsdiens in skole...

Weer aanvalle teen Christelike godsdiens in skole , nou in Italië... vanoggend oor kerknuus, maar lees ook hier: http://www.guardian.co.uk/world/2009/nov/03/italy-classroom-crucifixes-human-rights

3 comments:

Henrietta said...

Nie net het Italianers soos een man in opstand gekom nie, maar ook die Pous was afwysend oor ‘n Europese hof se uitspraak dat kruise teen die klaskamer mure in Italiaanse skole, ‘n skending is van godsdiensvryheid.

Daar word verwag dat hierdie uitspraak oor die hele Europa sal resoneer.

Dit lyk my ons as Christene hier in SA maar ook reg oor die wêreld sal ons moet staal vir sterker aanslae teen die Christendom!

Henrietta said...

Die Italianers het ook 'n Facebook groep gestig :


Name:
Hands off our Crucifixes in schools and public places in

Category:
Common Interest - Religion & Spirituality

Description:
Respect our faith, beliefies and traditions.... do not dare remove crucifixes from public places and homes... If you do not like it, kindly ignore or return to your country of origin or to those countries that share your belifies. We never asked you to come over.. and never asked you to change your traditions (such as not eating pork).

Privacy Type:
Open: All content is public.

Henrietta said...

Facebook skakel :
http://www.facebook.com/group.php?gid=196493350803