Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/01/2009

"Verbuikerisme"

Vanaand oor die radio het Johan Symmington drie gaste gehad oor "Verbruikerisme" - dit was nou regtig interessant! (Lees verder)

3 comments:

Henrietta said...

Vir my was die mees waardevolle deel waar hulle gepraat het oor die vervlakking van die evangelie as mens dit sien as 'n produk en lidmate as verbruikers aan wie mens dit wil "verkoop".

Liza said...

Soos in wat God en die kerk vir my kan doen, so to speak?
Eintlik verwerp die mense vandag nie die evangelie as sulks nie, maar slegs die manier waarop dit aangebied word thus, this little church had to go to market... ;)

Henrietta said...

Oud soos die Bybel self, Liza! Dink maar aan Simon (Hand 8) wat die gawe van die Heilige Gees by Petrus wou koop?

Deel van die gesprek was ook foefies wat kerke het om mense te lok, soort van in kompetisie met die vermaaklikheidswêreld.