Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/01/2009

Take note!







Moenie te gerus slaap nie...'n jaar is korter as wat julle dink!

4 comments:

Henrietta said...

Ag neeee - now you arrre ruinninggg our frrriendshipp! WAARS die Blou Bul- prentjie???

Liza said...

...geheel en al uit die prentjie!

Yf said...

Vanweë die uitslag in sy guns dink die een dat hy onoortreflik is maar spoedig kom 'n ander een om hom omver te werp (Spr. 35:26)

Deur sy vlugvoetigheid dink die grasverter hy ontkom maar op die bestemde tyd word hy tog die prooi van die roofdier (Pred. 18:7)

Liza said...

Ghieghieghie...ja nee... elke bul kry sy dag.