Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/04/2009

Kerk kry skuld vir regering se nalate

Arme Biskop Paul Verryn van die Metodiste kerk in Johannesburg - hy loop gereeld deur, soos gisteraand weer op Special Assignment. (Lees verder).

1 comment:

Henrietta said...

Die regering is te lamsakkig om iets aan Zimbabwe se vlugtelinge te doen. Die Biskop het jare terug al 'n hulpaksie begin en op die oomblik is daar sowat 2000 siele wat in en om die kerk en die perseel rondhang, met gepaardgaande sosiale euwels. Die verhale van kinders wat misbruik word, ruk aan my hart - terselfdertyd voel ek 'n magtelose woede teenoor die regering wat net kan blameer en niks daadwerkliks doen nie.