Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/04/2009

Die huwelik – soet en ... anders soet!

Ai tog, Liza se cartoons lei my alewig in die versoeking - ‘n Grapmaker het eenkeer gesê party mense se opinie oor die “hu-we-lik” is: “Hie-wil-ek” UIT!

Hier is ‘n paar inspirerende en grappige gesegdes oor daardie wonderlike verbintenis tussen ‘n man en ‘n vrou(Lees verder) :

7 comments:

Henrietta said...

Soet: "When two people become one flesh by way of marriage, it is not only their hearts that are united, but their minds and souls as well." (Julie Donner Andersen )

Anders soet: In order to succeed you must fail, so that you know what not to do the next time. (Anthony D'Angelo)

Yf said...

Julie Donner Andersen!? Sorry, kon die versoeking nie weerstaan nie.

Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. (Gen. 2:24) Die vraag is net: Watter een?

Henrietta said...

Skud soos ek lag hier, Yf! Bloot gekopieer en geplak, sonder om na fyner besonderhede te kyk soos die "Donner"!

Watter een? Die een wat op die ander een se kop sit...

Liza said...

Spesiaal vir Julie ...

Some marriages are made in heaven, but so are thunder and lightning.

Henrietta said...

;)))) -Liza wa' krap jy allie goeters uit??

Henrietta said...

Anders soet (ietwat sinies??)
"A woman without a man is a like a fish without a bicycle"(Gloria Steinem) .

Henrietta said...

Mmmmm... rerig SOET:

"It is probably not love that makes the world go around, but rather those mutually supportive alliances through which partners recognize their dependence on each other for the achievement of shared and private goals."
Fred Allen

"Twee vaar beter as een.... as een val, kan die ander hom ophelp" - Prediker 4 vers 9-10 ... Lees gerus die hele stuk - MOOI!