Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/31/2009

"Lei my nie in die versoeking nie... "

Liza se prentjie van die verleidelike soet romerige lekkerte het betrekking... (Lees verder)

5 comments:

Henrietta said...

Onderaan staan : "Learn how to count your calories" - ek dink daar moet liewer staan:
"Learn how to say no to your desires"!

'n Ou klagte wat ek eenmaal gehoor het, kom by my op: "Everything I do is either immoral, illegal or fatening!"

Ai tog, die swakheid van die vlees....

Liza said...

of... Learn how to count your blessings - die verleiding kon 'n moewiese Schwarzwälder Kirschtorte gewees het.;))

Henrietta said...

Ja julle Duitsers spog graag met die Swartwoud-genot .... hier by ons is die tipsy tert so min of meer in daardie klas. So rukkie terug het ek 'n variasie op dié tert gelees (nog nie probeer nie) : jy gooi die tipsy tert deeg in 'n rolkoekpan en hanteer dit soos 'n rolkoek, behalwe dat die vulsel nie konfyt is nie, maar room, neute en kersies!!! Mmmm ! lus word ek nou!

Liza said...

Wat!! Ek sit sommer die Schutztruppe op jou - hoe kan jy ooit Tipsy tert met Swartwoudkoek vergelyk??!! Kom kuier en proe self.

Henrietta said...

Dit hang af WAT mens daaroor sprinkel - hehehe!