Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/25/2009

Kompromieë


Spr 25:26 - "'n Fontein , 'n put waarvan die water vuil en stink geword het, so is 'n regverdige wat hom tot 'n val laat bring deur 'n goddelose". (Lees verder)

1 comment:

Henrietta said...

Die Amplified Bible sê: "Like a muddied fountain and a polluted spring is a righteous man who yields, falls down and compromises his integrity before the wicked".

Is dit moontlik dat mens ter wille van moontlike finansiële verliese of enige ander redes, mens se geloofsbeginsels kan prysgee?