Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/23/2009

"Jy is uniek... "

Liza se kostelike aap-prentjie met tong in die kies tema dat mens uniek is, net soos al die ander.... het my laat dink. Is ons almal meer eenders as wat ons anders is, of meer anders as wat ons eenders is? ( O liewe, nou word dit ingewikkeld, né?)

2 comments:

Liza said...

Insig uit die mond van die jongelinge:

The world would be so plain if everyone was the same," says Amanda, 10. In fact, "it would be a world full of mirrors," where "Mom might take home the wrong kid. :))

Can you imagine a world where everyone was a newspaper columnist? There would be no editors! As someone once said, editors have the important job of separating the wheat from the chaff and making sure the chaff gets printed. (Hehehehe....that's for sure)
-Carey's Kid TV Interviews and more

Op 'n êrnstiger noot: 1 Korinthiërs:12-14 sê tog God het ons een gemaak in Christus -'Warts and all'. Lê ons grootste swakheid nie dalk in ons onvermoë om ons verskille te akkomodeer nie?

Henrietta said...

Ja Liza, uit die mond van die suigelinge, né?
Wat vir my wonderlik is van die Bybel se boodskap, is dat die dissipels na die uitstorting van die Heilige Gees nie almal "eners" geword het nie, maar basies hul eie unieke persoonlikhede behou het -
dit word bevestig deurdat elke mens sy eie unieke vingerafdruk het. Ek weet dat Boere ook "neusafdrukke" van hul beeste neem, ingeval van diefstal, want elke bees het ook 'n eie unieke afdruk!