Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/06/2009

"Evil triumphs when we as Christians do nothing"

Dit is 'n reeltjie uit 'n artikel in die Augustus -uitgawe van die Joy! Christelike tydskrif . Lees verder

2 comments:

Henrietta said...

Die skrywer beweer dat Christene in 'n sekulêre humanistiese SA vandag, heeltemal te stil is en nie genoeg van hulle laat hoor nie.

Lees hier:

http://www.joymag.co.za/article.php?id=140

Liza said...

Henrietta solank die kerk verdeeld is in mening oor fundamentele geloofskwessies sal sy nooit ooit in der ewigheid 'n geloofwaardige stem kan hê oor enige ander aktuele saak nie.