Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

10/05/2009

Die jeug in beweging vir Godsdiens in skole

Dit is so inspirerend dat ‘n nuwe geslag Christene besig is om op te staan vir hulle geloof... (lees verder).

4 comments:

Henrietta said...

‘n Agtienjarige seun, Jessie Bester het binne enkele dae op Facebook duisende mense opgeroep tot gebed... (toe ek vanoggend kyk was dit al meer as 5200 !)

Lees op hierdie twee plekke:
Rapport hier:
http://www.rapport.co.za/Content/Suid-Afrika/Nuus/2315/c6f300dee5f240ba84d6d7e188724fc5/03-10-2009-10-20/Jessie_(18)_lei_w%C3%AAreld_in_gebed_vir_God_in_skole_
Op Facebook hier:
http://www.facebook.com/group.php?gid=135564486844&ref=mf

Henrietta said...

Aantal vriende vanoggend 24 uur na ek hierbo geksryf het, by hierdie groep: 6591

Liza said...

Go Jessie go, jy't nog 'n ondersteuner by gekry...

Henrietta said...

Brrr... gril ek vir die prentjie - dankie Liza vir die "versiering" - Een prentjie sê soveel as 1000 woorde, né?