Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/17/2009

Zuma verhewe bo die reg?

Volgens die voorblad - artikel van vandag se Citizen (hier: http://www.citizen.co.za/index/article.aspx?pDesc=105615,1,22) sê Zuma se advokaat dat hy verhewe is bo die reg. Dis nie soos ek Romeine 13 lees nie ....

No comments: