Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/28/2009

"VRYdenkers?"


In een van die talle artikels/briewe wat ek gelees het rakende die godsdiens by skole-debat, vereenselwig iemand hom met die skeptiese groep en noem homself 'n "vrydenker"....

( Dis die naaste uitbeelding aan 'n vrydenker - die ander fotos kan ek nie durf waag plaas nie anders sal julle my dalk aansien vir 'n 'Libertine'...:))

6 comments:

Henrietta said...

So wat is 'n vrydenker? Waarvan is hulle vry (waarvan die ander groep dan volgens hulle NIE is nie)?

Henrietta said...

Vrydenkers, ook genoem libertyne, humaniste. En daar staan dit sowaar in party vertalings van die Bybel (King James, byvoorbeeld) Acts 6:9, the synagogue of the Libertines, AOV, sinagoge van die Libertyne...

Liza said...

noun: One who acts without moral restraint; a dissolute person. One who defies established religious precepts; a freethinker. Adjective: Morally unrestrained; dissolute.
A libertine is a person who has so much love and self-awareness and lust for life ,that his thinking goes beyond the scope of general morality or mainstream idea.

-Urban Dictionary

Henrietta said...

Val ek byna van my stoel af soos ek lag vir die "vrydenkende dame" wat jy daar geplak het, Liza! (Dit IS mos 'n dame, is dit nie??)-- sy lyk effe gekneld vir my - as DIT vrydenke is, gee my liewer die ander kant...

Liza said...

:))))))))) - Nee ek glo nie dis 'n dame nie - die heupies is te smal - eerder 'n transvestiet wat vry voel...

Henrietta said...

Met die eerste oogopslag het ek “AWB” gelees, toe sien ek nee, dis A-Véé-B : Afrikanervrydenkersbeweging - wonder of Hans Pietersen ook sy stryd op ‘n ros gaan voer soos Eugene Terreblanche ;))))

Lees hier:
http://www.rapport.co.za/Content/Suid-Afrika/Nuus/2315/c6f300dee5f240ba84d6d7e188724fc5/03-10-2009-10-20/Jessie_(18)_lei_w%C3%AAreld_in_gebed_vir_God_in_skole_