Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/20/2009

Ons en die skepping

T.S. Eliot het gesê: “A wrong attitude towards nature implies, somewhere, a wrong attitude towards God”. Ek dink dis bietjie van 'n "sweeping statement". Het Liza se plasing oor die wyse gryse Indiaan nie op 'n manier getoon dat respek vir die natuur nie noodwendig tot Bybel-gelowiges beperk is nie?

No comments: