Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

9/29/2009

"God is back"

Dit is die titel van 'n boek wat deur twee ekonome geskryf is (lees verder)

2 comments:

Henrietta said...

In vanoggend se "Praat saam" van Freek Robinson het ek een van die deelnemers hierna hoor verwys, en bietjie navorsing begin doen. Sal dit nie wonderlik wees as "die gety begin draai" nie , terug na God toe! Lees meer oor die boek hier:

http://www.npr.org/templates/story/story.php?storyId=102880913

Henrietta said...

"One of the authors, Adrian Wooldridge, is an atheist. The other, John Micklethwait, is a Roman Catholic. Both work for the Economist, and Micklethwait is its editor. The authors do not intend to reflect their own (conflicting) religious opinions. As they say themselves, their message is "a profoundly liberal one". They seek to show that religion is compatible with a free society” .

Dalk deel van die wegvoorbereiding vir die Antichris?