Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/07/2009

"When bad Christians happen to good people... "

Vanoggend het Ds Sarah-Jane Wessels in haar preek (LW: nie praatjie nie!) met verwysing na die tollenaar en die fariseer verwys na die genoemde boek : "When bad Christians happen to good people". (Lees verder...)

5 comments:

Henrietta said...

Ek het nie die boek gelees nie, maar van die titel kan mens aflei dat Christene soms slegte dinge aan "goeie mense" doen. Het julle al in so 'n situasie beland?

Henrietta said...

Een van die boekverkopers beskryf die inhoud so:

"Have you ever felt the pain of betrayal by a brother or sister in Christ? Has a Christian leader ever hurt you deeply in some way? Have you ever encountered harsh legalism or judgmentalism from those in the church? Ever felt out of place or unaccepted in a church setting? Odds are, you answered at least one of the above questions affirmatively. Its even possible that you answered all the questions affirmatively. So for anyone who has experienced pain at the hands of Christians, When Bad Christians Happen to Good People is for you. It will remind you how wrong it is for those with the example of God's love to be unloving.

Author Dave Burchett exposes and analyzes the difference between what we say we believe and how we act toward each other. He also notes the disparity between the life and attitudes of Jesus and those of our own lives. Throughout this thought-provoking book, he calls the church to live up to the high standard it preaches. While recognizing that we will often fail to meet the high standard Jesus has set for us, Burchett is unflinching in his call for us to keep trying, to keep improving.

But Burchett does not simply point out the inconsistencies of the church; he also offers advice on how the church can heal itself, and then set about healing our culture. He writes with a penetrating honesty, acknowledging his own inadequacies and inconsistencies. But he doesn't let his inadequacies prevent him from continuing to try and improve, and he won't let the church do it either.

He notes that it is probable "that everything negative non-Christians have heard or felt about Christians and the church is either partially or even completely true," but maintains that the real issue for non-believers is who Jesus is and what it means for their lives. Lack of love is often one contributing factor in a non-Christian's decision to remain outside of the church, but it is not usually the only one. Conversely, for those Christians hurt by other Christians, the choice to leave a church (sometimes to leave the Church) may be linked (often is) to a painful episode, but the real issue is what faith in Christ means in everyday life and relationships.

Regardless of the real issues keeping people from church, the pain they feel is real, and it is wrong, and it should never be tolerated. While it will take time to change our hurtful ways, Burchett is confident that change is possible, through the power of God. And When Bad Christians Happen to Good People is a great place to begin that healing from.

Yf said...

Soos Gandhi gesê het "ek hou van julle Christus maar en hou nie van julle christene nie." Daarby kan ons voeg "jou lewe is die enigste Bybel wat baie mense ooit sal lees." 'n Aanverwante ding, dink ek, is die kwessie van hoe kan 'n christen vingerwys as hy of sy self sondig? Ons weet ons is onvolmaak, ons bely dit dan elke dag as ons sodevergifnis vra, so watter reg het ons om enigsins kritiek te lewer? Om die sirkel te voltooi - is dit nie hoekom baie mense seergemaak voel nie omdat hulle tereg dinge moes hoor wat hulle nie wou hoor nie? 'n Tou het immers twee punte "When good christians happen to bad people" of mag dit nie gebeur nie, want dan sal hulle seergemaak voel? Ek volstaan eers daarmee.

Yf said...

Hierdie soort van ding gebeur omdat die fokus verkeerd is. Die fokus is op die mens of nog belangriker, die ontvanger van die boodskap beleef dit so, al is dit nie noodwendig so nie. Wys jou net hoe belangrik dit is om korrek 'oor te kom' Die christelike ingesteldheid is belangriker as die woorde van die boodskap. Dalk sou dit goed wees om eers te bid voor mens praat?

Henrietta said...

Ek hou van jou stelling: "die fokus is verkeerd", Yf.

As ek terugdink aan 'n klompie jare gelede, met die "afstigting" van die AP Kerk van die NG kerk, en hoe dit selfs families hier in ons dorpie uitmekaar geskeur het, dan kan dit beslis een van die faktore wees.

Vir my voel dit of ons al nader aan 'n soortgelyke "afskeiding" beweeg - dit gebeur vandag net stiller, met minder ophef.

Ek dink net dat uit elke groep se oogpunt is die ánder groep, die "baddies" en hulself die "goodies"...