Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/12/2009

Wat staan Christene te doen...?

Wat staan Christene te doen as die reg verdraai word? (Lees verder)

1 comment:

Henrietta said...

Martin Williams in sy rubriek met die opskrif “Dead man driving” (hier: http://www.citizen.co.za/index/section.aspx?pDesc=51227,1,33 ) vat baie kortliks en netjies saam wat in talle berigte uitgeskree word: die reg word blatant verdraai. Voorbeelde word opgestapel : Pikoli, die keuse van ‘n hoofregter, en nou die mees arrogante: dodelik siek Shaik is op parool maar het skielik op wonderbaarlike wyse gesond geword!

Het Christene ‘n taak in hierdie verband?