Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/24/2009

Nog steeds Eva en die gehapte appeltjie...?

AI, dis al eeue en ons vroumense ly nog steeds .....

7 comments:

Henrietta said...

As dit nie "Worthy women", die GK en vrou-in-die-ampte en arme Caster is wat in die spervuur is nie, is dit die Stellenbosche "trou-vrou" storie!

So, manne en hul manlikheid is blykbaar OK, maar nie vroue en hul vroulikheid nie?

Henrietta said...

Hier is 'n skakel na gister se artikel in Rapport :

http://jv.news24.com/Rapport/Suid-Afrika/0,,752-2460_2549729,00.html

Henrietta said...

Dié onderwerp moet nogal belangrik wees as Blou Willem én Christina Landman saam in dieselfde Beeld (vandag) daaroor skryf...
Respektiewelik hier :
http://www.beeld.com/Content/Rubrieke/Blouwillemaandag/2153/68624dc4d37041c9a76b58b4ce470eda/23-08-2009%2010-08/Oor_vroue_%C3%A9n_Custard_is_ons_altyd_verkeerd
en hier:
http://www.beeld.com/Content/Rubrieke/Gasrubriekskrywers/2149/57cc327304374f45b49a57bf10f38de2/23-08-2009%2010-08/Medemense_vir_mekaar

Liza, Blou Willem vertel nou al 'n paar weke lank van hoe hy Namibië geniet...

Liza said...

Die Castor-geval laat my dink aan die maanhaar-leeuwyfie van Botswana oor wie ek so 'n ruk terug geskryf het. Sy lyk kompleet soos 'n leeumannetjie, maar is desondanks pure wyfie...:))

Henrietta said...

Ja, Liza, daar is nou oral artikels en praatjies oor die radio, wat mens net laat besef dit is nie so eenvoudig nie....

Wat my effe "bekommer" is 'n artikel oor ene Dr Arbeit, wat self 'n klompie jare gelede uit atletiek gegooi is omdat "hy" as 'n vrou deelgeneem het -- EN (wag hiervoor!) - hierdie dokter is blykbaar nou hier in SA EN is betrokke by sportontwikkeling...

Boonop was daar iewers 'n beriggie dat die SA sportbase nou al jarrre sukkel om 'n uitstaande swart sportvrou te kry as rolmodel vir swart meisies...

So die geslag-isme en ras-isme sal , soos die armes, altyd met ons wees, lyk dit my....

Henrietta said...

Hier is 'n skakel na die artikel oor die Dr Arbeit:

http://jv.news24.com/Sondag/Nuus/0,,2192-2193_2549878,00.html

Henrietta said...

Ek het "Ekkart Arbeit" ge-google en allerhande goed het uitgespring - hier ook:

http://www.nydailynews.com/sports/more_sports/2009/08/25/2009-08-25_caster_semeny.html