Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

8/12/2009

Is die kerk se profetiese stem stil?

In vandag se "Burger" koerant, hier : http://www.dieburger.com/Content/MyDieBurger/Briewe/1645/cfa5d7abe7bf4e34868ceae68b2baa07/11-08-2009%2010-08/Kerk_se_profetiese_stem_blykbaar_stil
Wat sê julle?

1 comment:

Liza said...

Waar is die daadwerklike geloofsoortuiging van Afrikaners?
So vra ERNST VAN DER WALT van
Durbanville in die artikel waarna Henrietta verwys.

Ek wonder saam met hom. Daar is deesdae soveel verskillende stemme in die kerk wat daarop aanspraak maak dat hulle die waarheid beet het dat ek nie weet of daar veel van die historiese Christelike geloof oorgebly het wat kan rigting gee nie. En as die groot kokkedore nie uit een mond kan praat nie hoe verwarrend klink dit nie vir ons gewone lidmate nie?