Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

7/14/2009

Evolusieskakels

Ouens, kyk gerus na www.answersingenesis.org. Daar is ook 'n baie goeie stuk in 10 hoofstukke, "Evolution Refuted" wat ek na Word gekopiëer het en rustig bedags lees. Daar is ook 'n magdom ander skakels na verwante onderwerpe. Ek vind dat hierdie mense wil graag die kennis versprei so ver moontlik, en alles is baie kopiëer-vriendelik. Die direkte skakel soontoe is http://www.answersingenesis.org/articles/ee

Groetnis.

1 comment:

Yf said...

Dankie Gideon. Vir eers weerstaan ek die versoeking om die 'swak skakels' in die model uit te wys want as mens eers begin gaan jy eers na 'n lang tyd kan ophou. Maar glo die of nie, (om die model vinnig op te som) "from the goo through the zoo to you." Ek verkies die tweede opsie - om dit nie te glo nie.

Vrede daar