Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/19/2009

There's probably no bus, so don't just stand there, start walking...


Dankie Liza, vir hierdie kostelike stukkie humor! 'n Mens kan 'n hele rits sê-goed daarop baseer, soos:

There's probably a power failure, so go light a candle...
There're probably more and deeper potholes on the road after the rain, so get the tractor ready...
There're probably going to be thousands of vuvuzelas hooting at the soccer match, so go buy yourself some earplugs...

(Ghieghieghie - nog so 'n "probably" prenkie...-Liza)

No comments: