Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/29/2009

Mart

Is Mart terug op KK, ek sien daar is 'n draad. Nie dat ek omgee nie, ek skryf ook nog partykeer daar. Vra ma net

10 comments:

Gideon said...

Hallo Sharon!!!
Jy kan gerus weer bietjie kom saam gesels.
Ek mis nogal vir Mart. Ai, die "mis verstaan"-e darem!
Ek sien ook Jean Oosthuizen haal my aan in die Kerkbode oor iets wat ek op hierdie blog kwytgeraak het.
Laat gerus weer van jou hoor.
Groetnis
Gideon.

Liza said...

Hallo Sharon, ek't weer gehoor sy kuier deesdae op Bosparra se webwerf.

Miskien sal Kat meer weet.

sharondippenaar said...

Hallo Gideon en Liza

Lanklaas gesels. Ek gesels graag hier.
Ja ek het gesien Jean haal jou lekker aan, en hulle gee vir Mart 'n harde tyd dat sy terug is, verstaan nie altyd hoekom dit nodig is om mense aftebreek in 'n gesels forum nie, maar nouja.
Tot later
Sharon

sharondippenaar said...

Hallo weer julle
Ek het 'n stuk geplaas op die onderwerp The Shack, maar sien dit nie. Help!

Liza said...

Sharon, ek het ook 'n tydjie gelede iets in een van my ouer poste gesoek en toe agtergekom dat dit uitgevee is...???

Ja Gideon, wat kan mens sê behalwe dat die ou 'splinter blokkie' vir sommiges 'n baie seer splinter onder die vingernael is. ;))

Gideon said...

Nouja, Sharon, gaaf dat jy graag hier gesels. Hoop ons slim (liewe) heksie - 'skuus - ons slim towenaressie kry daardie plasing, of het jy dit miskien nog êrens op Word (soos ek dit dikwels doen!).
Hoor weer van jou.
Groetnis.

Liza said...

Sharon jou pos van 29 Junie verskyn wel onderaan The Shack-draad.

sharondippenaar said...

Dankie julle almal en veral Lisa,ek sien dat die pos vandag daar is.

sharondippenaar said...

Skryf Mart nou glad nie meer hier nie?

Gideon said...

Lyk nie so nie. Al 'n paar maande. Blykbaar gedink ons towenaressie is 'n heks(ie?). ;-)