Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/14/2009

Lag met 'n traan...

3 comments:

Liza said...

'n Stukkie Shinglish uit 'n Suid Afrikaanse koerant en goeie vb. van hoekom mens maar liefs in jou eie taal moet skryf. :))

Gideon said...

Dankie Liza! Lekker ge-"smile". Dis werklik wonderlik hoe mense se gedagtes kan uitkom wanneer hulle dit op skrif moet stel.

Henrietta said...

Hehehehe!!!! Dankie Liza vir hierdie lekkerte. As Engels onderwyseres/dosent het ek talle voorbeelde daarvan deur die jare opgetel.