Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

6/25/2009

Die Heilige Gees

Soos belowe (sien "10 Maagde") plaas ek 3 aparte studies wat ek onlangs saamgestel het, oor aspekte van die H.G. Indien, soos ek verwag, die bolds, onderstrepings verlore gaan, moet julle dit maar asb. self weer praktiseer na oorplasing op woordverwerkers.
Mag dit tot seën wees.

No comments: