Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/09/2009

Wanneer kuns en tegniek bymekaarkom... Jerome Murat

Kry hierdie van iemand per e-pos. Word meegevoer deur die pragtige musiek en die man se genialiteit.
http://www.dailymotion.com/related/712392/video/xygip_jerome-murat_fun
Hoe op aarde doen hy dit? Lees hier:
http://sg.answers.yahoo.com/question/index?qid=20061202150839AAjycYn

Julle opinies, ook oor die simboliek daaragter?

2 comments:

Liza said...

Pure boereverneukery! Maar fantasties gedoen. Om so te kan kop hou wil gedoen wees. Ek sou beslis kop verloor het... :))

Henrietta said...

Ja rerig 'n koppige ou, né ?
Ek google vir 'n vale, maar kry niks meer oor die simboliek, as dat die gaan oor "hoe ek myself sien" en "self-liefde" nie....

Die musiek is pragtig - "As it is in heaven" se tema-musiek, as ek reg onthou?