Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/28/2009

Sosialisties/Kommunistiese geluide?

Hoe ernstig moet mens die sosialistiese/kommunistiese geluide opneem wat gereeld opklink. As mens in aanmerking neem dat die kommunisme reëlreg teenoor die Christendom staan, kan mens ‘n nog belangriker vraag vra : het die Christendom antwoorde? (Verder onder opmerkings).

2 comments:

Henrietta said...

In vandag se Citizen verduidelik Sikhumbuzo Thomo , ‘n lid van die SAKP hoe die werkers dink ( hier: http://www.citizen.co.za/index/article.aspx?pDesc=96732,1,22).
In dieselfde verband kan mens Deon Lamprecht in Beeld vroeër die week lees (hier :
http://jv.news24.com/Beeld/Opinie/Rubrieke/0,,3-2085-66_2522436,00.html) .

Ook Martin Williams in Citizen (hier: http://www.citizen.co.za/index/article.aspx?pDesc=96632,1,22) . Veral hierdie artikel van Williams waarin hy Vavi as volg aanhaal “ Let’s look again at Vavi’s two most memorable metaphors. An “unstoppable tsunami” and a “ticking time bomb” both warn of approaching danger. They herald destruction,” en “Last week Vavi, again displaying his gift for colourful language, said: “The public service is restless, we are sitting on a ticking time bomb. We think it could be as big as the 1973 strikes in Durban” wek kommer.

Gideon said...

Dankie vir die inligtingtukkies, Hetta. Sal lees sodra moontlik.
Jy hou lekker "aftree", nê????