Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/09/2009

Moedersdag

Dankie Liza, vir die kostelike insetsel oor moeders!

Mense het verskillende opinies oor dae soos moedersdag soos byvoorbeeld dat dit net nóg 'n geleentheid is vir "big business" om meer en meer rande te maak.... Maar dit daar gelaat - Vaders wat hier lees, julle vrouens is die ma's van julle kinders, gee hulle 'n drukkie net daarvoor, as julle nie kans sien vir die hoe-ha daarrondom nie...

En sommer op die koop toe, een van my gunsteling gesegdes oor moeders :

"The hand that rocks the cradle, rules the world!"

1 comment:

Liza said...

Dis ongelukkig deesdae eerder 'n geval van "the hand that rocks the cradle is the hand that drives to work" en die "nanny" en dagmoeder wat die wiegwerk moet doen...