Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/30/2009

“Global day of prayer”

In die jaar 2000 het dit Here dit op Graham Power se hart gelê om ‘n dag van verootmoediging te organiseer en in Mei 2001 het 45 000 mense op Nuweland in Kaapstad bymekaargekom. In 2002 het hy weer ‘n droom gehad : om dit uit te brei na die hele Suid- Afrika en later na Afrika. So het dit jaar na jaar gegroei en vanjaar op 31 Mei kom derduisende mense in talle lande dwarsoor die wereld bymekaar vir ‘n dag van gebed en verootmoediging. Lees meer hier : http://www.globaldayofprayer.com/history.php

No comments: