Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/10/2009

Dubbele seëning!


Baie geluk met jou verjaardag Ds Gideon, mag jy nog lank gespaar bly vir al jou geliefdes en mog ons nog baie van jou hoogs gewaardeerde en besielende insette hier lees...

En geluk ook met jul 53 ste huweliksherdenking - dit wil voorwaar gedoen wees. Jy moet een of ander tyd daai resep met ons deel. ;)



2 comments:

Henrietta said...

Gideon, mag die seënwense van Deuteronomium 28 verse 3 tot 8 vir julle waar word in hierdie jaar!
Mag dit julle lewens verryk soos vers 2 sê – ek wil eintlik sê soos die Amplified dit stel : “these blessings shall OVERTAKE you...” , dus: mag die seëninge so veelvuldig en vinnig op julle afkom dat dit julle inhaal!

Innig dankie vir dit waarmee jy ons hier op die blog seën.

Gideon said...

Baie, baie dankie, meisies! Ek is rêrig oorweldig! En waardeer die foto wat julle van my geneem het toe ek een van my sagter preke gelewer het!!!

Baie waardering vir die (bykomende) opmerkings!

Groetnis.