Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

5/11/2009

Die Zuma-era...

Soos te wagte in 'n heterogene samelewing soos SA, is daar gemengde reaksie op Zuma se kabinet .....

3 comments:

Henrietta said...

Ekself hou my hart vas vir die onderwys - die gerugte oor Blade as minister van onderwys het toe waar geword .... ek bid dat my vrese nie bewaarheid sal word nie....

Gideon said...

Gelukkig is dit in 2 departemente verdeel, met elkeen wat verantwoordelik is vir hulle afdeling. Kom ons bid dat Zuma sy beloftes gestand sal doen en 'n skerp oog sal hou oor die droogmakers.

Bertus said...

Ja nee, vir hierdie ANC regering plus Mulder gaan ons ons kniee moet deurbid.

Ek het tog meer hoop met Zuma aan die bestuur as Mbeki - lg was 'n gifpil rassis wat die kluts heeltemal kwyt was.

Lees gerus RW Johnson se nuwe boek oor Suid Afrika sedert 1994 - hy bied nuwe insigte oor presies wat in SA die afgelope 15 jaar gebeur het.