Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/15/2009

Napoleon se Waterloo

Liewe Henrietta, lyk my julle boer met huiskatjies! :)))

Dankie vir die skakel na die Beeld-artikel oor Kevin Richardson en sy wit leeus - het hom al 'n paar keer op Nat Geo Wild gesien.
Op die foto links verskyn Kevin saam met die indrukwekkende Napoleon ...







...Só moet pure leeu mos lyk! (Mafuza, die maanhaar van Grootfontein.)

1 comment:

Henrietta said...

Dankie Liza vir die pragtige foto's - ja ons familie is geslagte lank skoon "kat-mal" ;))) - word sulke goed oorgeërf?