Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

4/27/2009

Jan verjaar!




Veels geluk Jan. Jy mag maar vandag die kat se snorbaard wees!

5 comments:

Jan said...

Hi Liza,
Baie dankie dat ek vandag die katse snorbaard kon wees. Dit laat mens goed voel om te weet daar's vriende daarbuite wat aan jou dink en jou dag spesiaal maak. Dis lekker om 'n geloofsgenoot te wees.

Gideon said...

Ek sê ook veels geluk, Jan Snorbaard! Mag jy 'n mooi dag gehad het, en die Here se rykste seën ged. die komende jaar.

Ongelukkig (soos jy seker weet) het ons blog mos nou nie meer die verjaarsdae op nie. Nou sal ons ons maar deur ons Leidster Liza Laat Lei.

Mooi bly.

Liza said...

Toemaar Gideon ek sal mie van jou vergeet nie - jy's volgende op 11 Mei!!! :))

sharondippenaar said...

Hallo Jan
Mag jou dag en jaar gevul wees met vreugde en vrede.
Groete in Jesus
Sharon

Henrietta said...

Hallo Jan - jy wat ons aandag die eerste keer getrek het as die "silent follower" op die dashboard!

Mag jou lig as Christen hierdie jaar nog helderder as ooit skyn waar jy ookal gaan, vir ander tot 'n seën wees en so ons Hemelse Vader verheerlik.