Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

3/20/2009

Veels geluk Michael en Henry!


5 comments:

Liza said...

Geniet julle dag en ek hoop julle word lekker bederf!!

Henrietta said...

Seën vir julle! Mag wat Paulus vir die Efesiërs toebid in Ef 1:18 en 19 ook vir julle waar word in hierdie lewensjaar : dat julle geestesoë verhelder mag word sodat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, watter rykdom daar in Sy heerlike erfenis is, en hoe geweldig Sy krag is wat Hy uitoefen in dié wat glo!

Jan said...

Mag julle elkeen 'n baie geseënde dag hê. Mooi bly.

Michael said...

Dankie julle,

Dit was 'n lekker dag en al die vriende se goeie wense beteken werklik vir my baie.

Henry said...

Geagte Dames en Here,

Baie dankie vir die goeie wense. Dit word opreg waardeer. Jammer dat ek nou eers weer hier inloer. Het vir so wyle bietjie van die blogs af weggebly.

Vir diegene wat gewonder het, my hereksamen gedurende Jan. het die baie suksesvol afgeloop nie. Ek moes 'n hernasien aanvra, nadat ek my antwoordstel onder oë gehad het. Die uitslag van die hernasien, word eers einde Mei 2009 verwag.

Groete aan al die bekendes.


Henry