Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

3/21/2009

Mense(voor)regte-dag?

So, vandag is Menseregtedag - 'n "I, me and myself"-dag - of nie? Lees verder...

1 comment:

Henrietta said...

Lekker ou afdaggie, myself-bederfdaggie - Kan so 'n dag nie maklik ontspoor nie? 'n Gees van "die-wêreld-skuld-my/ons"-dag.

Sal 'n mense-voorregtedag nie dalk meer 'n gesindheid van dankbaarheid aanwakker nie?

Wat van 'n "Mense-verpligtinge-dag" ?

Kom, terwyl jy die tjoppies/worsies/Bloubulsteak so omdraai op die kooltjies en soetjies suig aan jou Coke of watookal, dink 'n bietjie hieraan?