Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

2/05/2009

Welkom t'rug, Mart!!

Mart, ek wou nog gisteraand sê "Welkom terug!", toe loop dinge weer deurmekaar, en vanaand het jy sowaar soos mis voor die son verdwyn!?

Het jy al opgevang met jou leeswerk?

2 comments:

Henrietta said...

Ja welkom terug! Hallo daar Mart! Hi Mart? Mart is jy daaar???

Mart said...

Hallooooo!
Jip! Ek is terug oppie lug! Gideon, ek vang nog op met die leeswerk. Gee bietjie kans, dan is ek weer op volspoed....warm net eers bietjie op voordat ek uit my blokke spring, okay?

:)