Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

2/17/2009

Veels geluk Liza en Lills!


Vir twee van my gunstelingmense, ja sommer TWEE verjaarsdagmaatjies, my dogter Lills en en vriendin Liza wil ek graag 1 Tes 5:21-24 uit die Amplified toebid: (Lees verder... )

8 comments:

Henrietta said...

21 .... test and prove all things [until you can recognize] what is good; [to that] hold fast.

22 Abstain from evil [shrink from it and keep aloof from it] in whatever form or whatever kind it may be.

23 And may the God of peace Himself sanctify you through and through [separate you from profane things, make you pure and wholly consecrated to God]; and may your spirit and soul and body be preserved sound and complete [and found] blameless at the coming of our Lord Jesus Christ (the Messiah).

24 Faithful is He Who is calling you [to Himself] and utterly trustworthy, and He will also do it [fulfill His call by hallowing and keeping you].

Jan said...

Ek kan net op Henrietta se opmerking sê: AMEN.

Hoop julle het 'n wonderlike verjaarsdag en 'n geseënde nuwe lewensjaar wat voorlê

Mart said...

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, LIZA!

Mag God jou baie ryklik seën.

Liefde
Mart

Mart said...

Ek ken jou nie, Lills, maar baie geluk ook aan jou.

Liza-Nel said...

Faithful is He Who is calling you [to Himself] and utterly trustworthy,...[...]

Beslis - na aanleiding van die afgelope tyd se media berigte bewys dit maar weereens dat jy nie op mense en prinse/idols kan vertrou nie...!

Michael said...

Baie geluk met julle verjaarsdag. Mag elkeen van julle baie spesiaal voel en ervaar dat ons Vader julle ryklik seën.

Groete,
Michael

Gideon said...

Baie geluk julle twee!
AMEN op al die bg.
En Liza, dankie vir jou mooi dinge hier op die blog. Mag jy van krag tot krag gaan vir ons Geloofsgesprek.
Liefdetjies.
Gideon.

Liza-Nel said...

Baie dankie aan almal vir die mooi wense.

Liza