Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

2/14/2009

Valentynwense



Mag al ons blog-dames vandag tot in die afgrond bederf word. En as "daai ou" dit nie vir jou gedoen het nie, vonnis ek hom hiermee tot 10 jaar meisieloosheid.

4 comments:

Gideon said...

Liza, jy is (soos gewoonlik!) SKITTEREND!! Daardie prentjie pas perfek by my pos. Ek het 'n mooietjie gereed gehad, maar weet toe nie hoe om dit daar te plak nie.

Liza-Nel said...

Dankie Gideon. Ek het darem vroegoggend 'n brandoffer - amper verbrande 'toast' met marmelade - en die lekkerste koppie tee met 'n blommetjie in die piering gekry...ek hoop maar so in my stilligheid daar's nog 'n pakkie met 'n paar diamant oorbelle in.
:))))

Liza-Nel said...

Dis eintlik maklik, ek sal later vir jou mooi verduidelik hoe...

Mart said...

Ja, gelukkige Valentynsdag vir almal!

Kyk mooi, Liza. Die diamant oorbelle is onder die piering.

;)