Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

2/12/2009

"Hy het my lief , want... "

Dit is hoe een of ander groot winkelgroep se Valentynsdag-advertensie begin, en dan gee die verliefde meisietjie 'n lang lys van goed wat "hy" vir haar gaan koop WANT hy het haar lief... Is dit nie verkeerde fondasies vir die liefde nie? Word verkeerde verwagtings nie só geskep nie? En wat is die gevolge daarvan?Photobucket

15 comments:

Liza-Nel said...

Behoort liefde dan nou iets te kos??

Kan mens nie dalk die betekenis van dié dag omkeer deur net vir 'n oomblik stil te staan en vir iemand na aan jou te sé jy is lief vir hulle en jy waardeer hulle nie? Al wat dit sal kos is slegs 'n drukkie, 'n woord, of 'n sms...

Henrietta said...

Ja Liza, ek gril elke keer as ek dié advertensie hoor - dis so "plastic", so oneg! Ek hou van jou voorstel...

Ek sou sê ware liefde sê: "Ek het jou lief. PUNT." Geen "as" of "maar" of "omdat" nie....

Het Jesus nie menslike standaarde juis op die kop kom keer nie, met sy "Ek het julle lief, TEN SPYTE VAN... "?

Mart said...

Ons enkellopendes hou baie van Valentynsdag. Dit gee belangstellendes die geleentheid om 'n haas uit die hoed te pluk!

Verder stem ek met julle saam...

Groete
Mart

Mart said...

Lank lewe die liefde!!!!

Mart said...

Die mooiste love song wat nog ooit geskryf is:

"You'll remember me when the west wind moves
Upon the fields of barley
You'll forget the sun in his jealous sky
As we walk in the fields of gold

So she took her love
For to gaze awhile
Upon the fields of barley
In his arms she fell as her hair came down
Among the fields of gold

Will you stay with me, will you be my love
Among the fields of barley
We'll forget the sun in his jealous sky
As we lie in the fields of gold

See the west wind move like a lover so
Upon the fields of barley
Feel her body rise when you kiss her mouth
Among the fields of gold
I never made promises lightly
And there have been some that Ive broken
But I swear in the days still left
We'll walk in the fields of gold
We'll walk in the fields of gold

Many years have passed since those summer days
Among the fields of barley
See the children run as the sun goes down
Among the fields of gold
Youll remember me when the west wind moves
Upon the fields of barley
You can tell the sun in his jealous sky
When we walked in the fields of gold
When we walked in the fields of gold
When we walked in the fields of gold"

- STING

Liza-Nel said...

...en die verspotste liefdesgedig ooit...

Happy Valentine ... LOVE POEM - KAAPSE STYLE !!!

Valentine, oh Valentine,
I smaak you stukkend, say you'll be mine.
You're my morning, my sunshine, my moon and my stars, You're my airfreshener
from O.K. Bazaars; You're my beaded love-letter, my breeze in the night,
You're my coffee, my Cremora, my Blitz firelight.
You're my Crime-Stop, my Tracker, you're my AZT, My pap, Mrs Ball's chutney,
my Nando's for free; You're my lambchop, my dewdrop, my partner in crime, My
chillie, my pepper, my vetkoek sublime.

The list is endless and this isn't all,
You're my Lotto jackpot, my dop and my zol.
You're my 4X4 when the road is so hilly, You're my Floro margarine that
butters my mielie.
I smaak you, my poppie, so please be my life, '
cause, Baby, you're the Tomato Sauce on the slap chips of life!

Henrietta said...

Mart en Liza, die gedigte is so verskillend, en tog is albei so treffend - dankie vir dié blessings!

Henrietta said...

Dit lyk my historici stem nie mooi saam oor die oorsprong van Valentynsdag nie - ek kies doelbewus die nie-romantiese opsie , dan kan ek almal vir wie ek lief is betrek : familie- en gesinslede en alle vriende...

Liza-Nel said...

LIEFDESDOEPA

The Actual Chemistry of Love:
There are a lot of chemicals racing around your brain and body when you're in love. Researchers are gradually learning more and more about the roles they play both when we are falling in love and when we're in long-term relationships. Of course, estrogen and testosterone play a role in the sex drive area. Without them, we might never venture into the "real love" arena.

That initial giddiness that comes when we're first falling in love includes a racing heart, flushed skin and sweaty palms. Researchers say this is due to the dopamine, norepinephrine and phenylethylamine we're releasing. Dopamine is thought to be the "pleasure chemical," producing a feeling of bliss. Norepinephrine is similar to adrenaline and produces the racing heart and excitement. According to Helen Fisher, anthropologist and well-known love researcher from Rutgers University, together these two chemicals produce elation, intense energy, sleeplessness, craving, loss of appetite and focused attention. She also says, "The human body releases the cocktail of love rapture only when certain conditions are met and ... men more readily produce it than women, because of their more visual nature."

Ag hoe romanties - Happy Valentine's Day...:))

Liza-Nel said...

Love Potion Number Nine
-The Searchers

I took my troubles down to Madame Rue
You know that gypsy with the gold-capped tooth
She's got a pad down on Thirty-Fourth and Vine
Sellin' little bottles of Love Potion Number Nine

I told her that I was a flop with chics
I've been this way since 1956
She looked at my palm and she made a magic sign
She said "What you need is Love Potion Number Nine"

She bent down and turned around and gave me a wink
She said "I'm gonna make it up right here in the sink"
It smelled like turpentine, it looked like Indian ink
I held my nose, I closed my eyes, I took a drink

I didn't know if it was day or night
I started kissin' everything in sight
But when I kissed a cop down on Thirty-Fourth and Vine
He broke my little bottle of Love Potion Number Nine...[...]

Die konkoksie bestaan seker uit dopamine, norepinephrine en phenylethylamine...
;)

Mart said...

Ag ja, hoe romanties!

Happy Valentine's Day vir julle ook!

:)

Mart said...

1. Skippy heartbeat when you think of him/her.
You think it's: Love
Medical possibility: Tachycardia which may lead to ventricular
fibrillation and Myocardial Infarction (Heart Attack).

2. Restless trembling of hands, feet and other body parts.
You think it's: Love
Medical possibility: Parkinson's Disease

3. Constant smiling.
You think it's: Love
Medical possibility: Bell's Palsy

4. Absent mindedness, forgetfulness, inability to focus on tasks at work or at home.
You think it's: Love
Medical possibility: Early Onset Alzheimer's Disease

5. Frequent or constant sexual arousal.
You think it's: Love
Medical possibility: Nymphomania

6. Weakening of knees and bursts of energy when he/she calls or comes over.
You think it's: Love
Medical possibility: Multiple Sclerosis

7. Inability to stop thinking about him/her.
You think it's: Love
Medical possibility: Obsessive Compulsive Disorder

8. Bruising on neck, breasts and other tender areas.
You think it's: Love
Medical possibility: Leukemia

9. Insomnia.
You think it's: Love
Medical possibility: Benign Prostatic Hyperplasia

10. Feeling that you can smell/hear/feel him or her when not in his/her presence.
You think it's: Love
Medical possibility: Schizophrenia

Henrietta said...

Haai, don't get carried away en gedra julle, julle twee - praat ons nie hier van die LIEFDE nie?? ;))))

Henrietta said...

Kom ons kry hierdie draad weer op spoor (probeer altans - hehehe!) :

Ek dink die maklikste manier vir 'n liefdesverhouding om te ontspoor ( alle tipes liefde en watter verhouding ook al : man/vrou, ouer/kind; familieverhoudinge) , is om verkeerde verwagtings te hê. Advertensies, stories en artikels in al die vorme van media dra by tot die skep van verkeerde verwagtings. Veral advertensies word later amper soos breinspoeling : die deuntjies en woorde draai soms heeldag oor en oor in jou kop.

As onderwyseres het ek dikwels met Valentynsdag gesien hoe die ou valetjies nóg valer word as die gewildes, die mooies en die sterkes, oorlaai word met blomme en kaartjies en hulle eenkant moet staan en toeskouers wees...

Watter boodskappe word uitgestuur? Net sekere mense is "iets werd" - ek is niks werd nie, niemand het my lief nie , want niemand het vir my iets gekoop nie....

Liza-Nel said...

Teen hierdie tyd het die Valentynkoors seker al landwyd, bloedrooi nes masels uitgeslaan - en is dit ‘n malle geskarrel vir plekbesprekings in die restourante, om die bestellings vir die blomme-ekstravaganzas betyds geplaas te kry, finaal te besluit tussen die diamant oorbelle en die string pêrels en om op die ingewing van die laaste oomblik tog maar vir hom die peper duur bottel Lacoste te koop...maar ek wonder hoeveel mense knyp 'n tydjie af om werklik te besin oor wie hierdie Valentyn ou nou eintlik was - hierdie Saint wat dit elke jaar regkry om 'n koophisterie soos min onder die verliefdes en verlorenes te ontketen.

Die mees populêre en algemene siening onder die historici is dat hy, St Velentinus, gedurende die derde eeu
’n biskop in Rome was wat onthoof is omdat hy geweier het om sy Christenskap af te sweer. Die Roomskatolieke kerk het daarna 14 Februarie as feesdag ingestel ter herdenking van sy martellaarskap. Die verromantisering van sy naam het eers in die 14de eeue neerslag gevind en gewild geraak toe die bekende digter Geoffrey Chauser dit in een van sy liefdesgedigte geinkorporeer het. Gedurende die negentiende eeu is daar vir die eerste keer kaartjies en allerhande snuisterye verkoop om dié dag te vier.

Ja en so het die ekonomiese magte nog ‘n dag geskep as geleentheid om die sentimente van mense gruwelik uit te buit tot skade van die koper se sak en geestelike welsyn.

Valentynsdag is niks anders as ‘n humanistiese Hallmark-en Kardie-okkasie nie... en as dit nie vir die handel was wat hierdie fees aan die lewe hou nie, sou dit heelwaarskynlik al lankal doodgeloop het.

Volgens die U.S. Greeting Card Association word daar jaarliks ongeveer een biljoen Valentynkaartjies wêreldwyd uitgestuur - die tweede meeste naas Kersfeeskaartjies...