Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/30/2009

Hoekom ek dink meeste mense hulle geloof nou eintlik verloor...


Die ou in die foto is Sam Harris, gaan lees gerus oor hierdie "Hoëpriester van Ateïsme". Besluit dan hoe baie van sy psige is te vinde in mense wat hulle geloof verloor.

2 comments:

Yf said...

Hallo Michael,
Hier is iets oor die hoog-heiliges van ateisme wat volhou dat hulle gladnie so veroordelend en onverdraagsaam soos christene is nie. Geskryf deur 'n sekularis.

The high priest of British atheism is Richard Dawkins, an Oxford academic and author. Recently I took a tilt against him in a book and received some sulfurous hate letters from some of his supporters. Oddly enough, the cult around Dawkins is reminiscent of that which surrounded Oliver Cromwell. Dawkinsites have a puritanical zeal. They brook no dissent.
http://www.forbes.com/2009/01/14/atheist-dawkins-religion-oped-cx_ql_0115letts.html

Lees gerus ook bietjie hier: http://omnologos.wordpress.com/2007/05/21/the-high-priests-of-contemporary-atheism/

Yf

Michael said...

Hallo Yf,

Dankie vir hierdie verwysings. Dit is werklik interessant.

Groete,
Michael