Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

1/22/2009

Baie geluk Sharon!

Hartlik geluk met jou verjaardag daar in die verre vreemde, Sharon! (Lees verder onder opmerkings)...

5 comments:

Henrietta said...

Mag daar in hierdie jaar vir jou geen einde wees aan God se ontferming nie, mag Sy trou en liefde teenoor jou groot wees en elke môre nuut - die Here is goed vir wie op Hom hoop.

Al hierdie pragtige geloftes is in Klaagliedere 3 van vers 21 tot 26- mag dit waar word vir jou hierdie jaar!

Mart said...

Geluk, Sharon. Mag jy 'n vredevolle jaar hê.

Groete
Mart

Gideon said...

Sharon,
Die Here se rykste seën in jou nuwe lewensjaar. Hoop jy het 'n baie aangename dag gehad.
Groetnis.
Gideon.

Liza-Nel said...

Jou verjaardag is teen dié tyd al mosterd na die maal, maar ek hoop dit was 'n heerlike lekker dag gewees...

Groete vir 'queen Liesbet'.

sharondippenaar said...

Hallo julle,
Was met verlof en toe baie besig geraak by die werk. Baie baie dankie vir al die mooi wense. Dit was inderdaad 'n heerlike dag. Die Vader is goed, Hy sorg vir sy kinders.
Op 'n ander nooit ek is mal oor die nuwe blad. Dis baie mooi!!!