Een van die merkwaardigste eienskappe van die evangelie is sy universele aanpasbaarheid en relevansie. Maak nie saak van watter eeu of kultuur jy is nie, die evangelie is vir jou. In die groeibodem van ryk en arm, geleerd en ongeleerd, oud en jonk, ontkiem en groei die kerk ewe goed. Dis omdat die absolutes van die geloof, die necessarii, universeel en tydloos is. Dit spreek die nood en vrae van álle mense aan.
No posts.
Show all posts
No posts.
Show all posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)