Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/25/2008

GESEëNDE KERSFEES AAN ALMAL!


3 comments:

Henrietta said...

Ek wil ook net my stem by Mart s'n voeg en aan almal wat hier lees, die spesiale "vrede en welbehae" wat lank gelede deur die engelekoor aangekondig is, toewens. Henrietta, Peter en gesin.

Bertus said...

'n Gelukkige dag vir almal. Geniet!

Mart said...

Mag julle 'n bataljon kan kosgee met al julle fantastiese Kersfeesgeregte!