Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

12/27/2008

Die nuwejaars "count down" op die blog is lekker. Min dae, mense!! :)

3 comments:

Gideon said...

Nog net 4 slapies!!

Henrietta said...

Bly om jou weer hier te "sien" Gideon! Laat ek raai: jy was iewers op 'n plaas die vakansie??? Nie 'n Karoo-skapie nie, daar is te veel bome!

Bertus said...

Wie weet van 'n lekker jol in Pretoria op oujaarsaand? Hatfield Square met die Polisiekarre is nie vir my nie, Boston Tea Party dalk? Eitnlik soek ek vermaak, so een vd casinos? Barnyard?

Help, ons is nie lus vir die homeparty scenario nie!