Daar word op die oomblik in die kerk meer gepraat oor self-ontplooiing as oor self-opoffering.-Anon.......As ‘n kerk haar woorde begin devalueer, dan word die kerk ‘n ramp vir die volk. - K Schilder

11/04/2008

Hierdie kat gee ook aanstoot...

Liza-nel kwoteer van 'n troeteldier begraafplaas: "No heaven will not ever Heaven be Unless my cats are there to welcome me."

Wel, dit gee baie aanstoot aan mense soos ek wat glo dat net wesens met siele hemel toe gaan. Ek is egter oop vir oortuiging dat katte ook hemel toe gaan, maar wat dan van muise en slange?

Liza-nel, jy het onderneem om meer polities korrek te probeer wees sodat lesers nie aanstoot sal neem nie, en net die volgende dag slip jy op...

Toemaar, Liza-nel, Oom johnny spot net met jou kritici.

johnny

7 comments:

Mart said...

Johnny, jy sal maak dat my hart gaan staan!

En watse ge-oom is dit nou vandag met jou?

;)

Liza-Nel said...

Onkel Johnny, maar natuurlik gaan muise en slange ook hemel toe, net sonder siele, waarvan moet kieters dan doer bo lewe...?

Vir jou...

The Heaven of Animals

Here they are.
The soft eyes open.
If they have lived in a wood
It is a wood.
If they have lived on plains
It is grass rolling
Under their feet forever.

Having no souls,
they have come,
Anyway, beyond their knowing.
Their instincts wholly bloom
And they rise.
The soft eyes open.

To match them, the landscape flowers,
Outdoing, desperately
Outdoing what is required:
Thr richest wood,
The deepest field.

For some of these,
It could not be the place
It is, without blood.
These hunt, as they have done
But with claws and teeth grown perfect,

More deadly than they can believe.
They stalk more silently,
And crouch on the limbs of trees,
And their descent
Upon the bright backs of their prey

May take years
In a sovereign floating of joy.
And those that are hunted
Know this as their life,
Their reward: to walk

Under such trees in full knowledge
Of what is in glory above them,
And to feel no fear,
But acceptance,
compliance.
Fulfilling themselves
without pain

At the cycles center,
They tremble, they walk
Under the tree,
They fall, they are torm,
They rise, they walk again.

-James Dickey 1961

Mart said...

"How we behave toward cats here below determines our status in heaven." - Robert A. Heinlein

Alet said...

Ek wil 'n klip in hierdie kat bos gooi. Wat het geword van ons klomp wat honde bo katte verkies? Honde word afgeskeep op hierdie skryfforum en ek dink iemand moet dit regstel.

Ek grap net, maar ek hoop regtig dat die obsessie met katte bietjie gaan bedaar in die toekoms ;-).

Die prentjies op die blog is nog steeds oulik (al is dit meestal prentjies van katte) - ek maak maar net 'n observasie :-).

Alet ***

Liza-Nel said...

Oppas net, jy kan dalk net 'n kat raak gooi en dan sprak ek rêrig in tale...maar ek hoor jou, more plaas ek vir julle ander 'n honne prenkie...:))

Mart said...

Ja! Ek stem ook vir honde prentjies. Ek is dol oor wilde diere ook, so dankie vir vandag s'n, Liza.

Liza-Nel said...

Nee wat plaas julle maar julle eie honde prentjies, netwou word myne weer as die spreekwoordelike "bone of contention" gesien...